DIE BOEKE AFDELING
Waak, staan in die geloof, wees sterk!
|
'n
Resepte Boek deur Anna Eksteen. Boekelys
Klik op die wat blou is om oop te maak.
|
Kinders
3 Klein Varkies,
'n inkleur boek. Jy benodig winrar of winzip vir dit. Links is nog om af te laai! Inkleur Prente
Lion King Madagascar Peter Pan |
Bybel
|
217 Egte Afrikaanse Resepte Klik my Algemene Dinge
|
Hou jy van speserye in jou kos? Hier is 'n boek met lekker resepte vir jou - Ruik Die Geur Van Speserye
Nuut! |
My Nuutste Inspirasie Die Groente En Kruie Tuin Hier is 'n paar interessante boeke |
Kruie Tuin
Dit kan baie lonend wees Kruie Gids - Deel 1 Kruie Gids - Deel 2 Kruie, Speserye, Smaakmiddels En Geurmiddels |
Internet Help |
Hier is 'n boek of twee wat sal help met die Afrikaanse Internet Terme |
Indien jy hou van brood bak:-
Brood Resepte - Dankie Peterjasie vir jou harde werk
Peterjasie se SA Resepte Peterjasie se Voortrekker Resepte
Peterjasies Se Vleis Resepte
Brood Resepte - Dankie Peterjasie vir jou harde werk
Peterjasie se SA Resepte Peterjasie se Voortrekker Resepte
Peterjasies Se Vleis Resepte
Ek wil net graag u aandag daarop vestig dat:
1.) Enige boeke wat afgelaai word, word op eie risiko afgelaai en gebruik. Die onus is op die persoon wat dit aflaai om te besluit of die informasie bruikbaar is en nie skadelik is in enige opsig nie.
2.) Ek probeer op geen manier om my sieninge en indrukke op 'n ander af te dwing nie, daarom sal en kan ek nie verantwoordelik gehou word vir die aksies of siening van ander persone nie.
3.) Ek probeer nie om andere se geloof te beïnvloed met die boeke en die stukkies wat ek plaas nie. Indien dit van waarde is vir u, die leser, is ek tevrede. Indien u nie saam stem nie is ek ook tevrede.

Mediese HandleidingVir al my Broers en Susters in Onse Here Jesus Christus as hulp vir voorbereiding vir hindernisse wyl ons nog op aarde is. U is welkom om hierdie handleiding te kopieër en te versprei in totaliteit sonder enige veranderings solank dit tot eer van my persoonlike Verlosser en Saligmaker die Here Jesus Christus strek. U is verder welkom om dit vir persoonlike behoeftes te verander en/of te wysig, indien dit nie in sodanige veranderde vorm versprei word nie.
|
WYSHEID IS KENNIS EN KENNIS IS WYSHEID
As inleiding tot die beskrywing van die gebruik van egte ou boererate en medisyne van verskillende ..........
Die Voortrekker En Sy Medisyne
geneem uit....
Kultuurskatte Uit Die Voortrekker
Tydperk - Deel 2
Met tekeninge van J.H. Pierneef Soveel het ons as Afrikaner volk aan hom te danke. As een van die baanbrekers in ons taal, toe dit nog in wording was, het hy wondere verrig.
Die versies verplaas ons bo-op die Rand, ongeveer daar waar Johannesburg nou lê. Daar het oom Gert, 'n trekker, met vrou en sy enigste dogter, gaan woon. Later kom oom Koos, 'n kolonis, wat in die nabyheid grond gekoop het. Sy seun Willem raak verlief op Dina, oom Gert se dogter. Na die families saam op Perdekraal-fees gevier het, gaan Willem en Dina trou.
Die tweede versereeks beskrywe die ontdekking van die goud velde en die opkoms van Johannesburg, ......... Die derde versereeks verplaas ons in die tyd toe die Unie tot stand gekom het, en beskryf die treurige einde .................. Dis die simpele storie waarop die hele gedig gebou is. Ons kan hier nog byvoeg dat die S.A. Akademie, deur die vrygewigheid van genl. Hertzog, in staat gestel is om jaarliks 'n milde geld prys vir letterkunde uit te loof. Die prys vir 1915 is aan hierdie gedig toegeken. Laai af en geniet Egte Afrikaans - Trekkersweë |
QUO VADIS
EVANGELISASIE
BLAD VAN DIE GEREFORMEERDE KERKE IN SUID-AFRIKA |